1 reviews | Active since Jan 2023
ABSA INSURANCE SWAK DIENSLEWERING!!!
Hulle het by ons ingebreek op die 2de Januarie 2023 en ons Aluminium venter oop gebuig en die glas het gebreek. Na vele oproep en beloftes het ons het geen sukses om die herstel proses reg te kry nie... Ons kan nerens heen gaan nie omrede die huis oop is... Ons Moes ons vakansie kanselleer... Ons wag nou nog vir die asesor om uit te kom. 2 Glas companies was hier maar hulle kan niks doen nie omdat die aluminium gebuig is. .. 5 verskillende mense van Glas plekke het my ge****ak maar herstel nie aluminium nie...Donderdag met die groot reen was Raymond hier met seeling board om die venter toe te maak maar op die ou end met 'n Swart sak toe geplak want dit sou inreen..julle agent se hulle bel terug dan bel niemand terug nie... Of jy hou aan vir 20 min.... OUENS IN 33 JAAR BETAAL EK GETROU ELKE MAAND MY PAAIEMENT EN EK MOET SOOOO SUKKEL OM MY RUIT REG TE MAAK... DIT IS ONAANVAARBAAR...
