DdKd
Dorette de Koker dorettedk

1 reviews | Active since May 2022

25 May 2022, 17:31

Ideal Prepaid Nooit het ons gedink dat die twee leerders van ons skool wat gekies is vir die Stellaland span, se harte so verbly kon word met die borg van jul af

Ideal Prepaid Nooit het ons gedink dat die twee leerders van ons skool wat gekies is vir die Stellaland span, se harte so verbly kon word met die borg van jul af. Opregte waardering word uitgespreek vir jul oop hand. Dorette de Koker Beheerliggaam - Sport and Kultuur Swartruggens Gekombineerde Skool

0
Replies (1)
IdealPrepaid
IdealPrepaid's reply26 May 2022, 11:51
Official
Geagte Dorette,
 
Ons is opreg dankbaar vir die terugvoering van u af t.o.v. die borg vir die leerders.
 
Ons maatskappy stel belang in ons gemeenskap en ons kliente.
 
Weereens baie dankie en voorspoed vir die toekoms.
 
Vriendelike Groete
IdealPrepaid Bestuur