MM
Morne M
1 reviews | Active since May 2022
25 May 2022, 17:20
Ideal prepaid Met ñ opregte hart wil ek hiermee my dank uitspreek rakende die borg vir Stellaland
Ideal prepaid Met ñ opregte hart wil ek hiermee my dank uitspreek rakende die borg vir Stellaland. Sonder jul sou dit vir my onmoontlik gewees het om die toer mee te maak. Morné de Koker Swartruggens Gekombineerde Skool
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)IdealPrepaid's replyOfficial
26 May 2022, 11:51Geagte Morne,
Ons is opreg dankbaar vir die terugvoering van u af t.o.v. die borg vir die leerders.
Ons maatskappy stel belang in ons gemeenskap en ons kliente.
Weereens baie dankie en voorspoed vir die toekoms.
Vriendelike Groete
IdealPrepaid Bestuur
IdealPrepaid's reply26 May 2022, 11:51
Official
Geagte Morne,