OD
Org D

1 reviews | Active since May 2022

14 May 2022, 10:21

ID Metals

Ek het ‘n 40m x 12m x 4.5m stoor by ID Metals gekoop en deur hulle laat oprig. Eerstens kom hulle hier aan sonder ‘n kraan en toe sê Mnr Blackie Swart se seuns dat mens nie so groot struktuur sonder n kraan kan opsit nie. Ek het toe my TLB vir hulle geleen sodat hulle die struktuur kon oprig. Ek het aangevra vir ‘n ekstra sykant, waarna hy vir my gekwoteer het op 80 sinkplate van 4m. Ek het hom betaal vir die stoor asook vir die ekstra sykant. Na oprigting het hulle slegs 53 sinkplate ingesit. ID Metals is my dus 27 sinkplate verskuldig. Hy antwoord geen whatsapp of epos nie. Hy antwoord wel sy oproepe, maar maak elke keer ‘n verkoning en sê hy sal terugkom na my toe. Maar dit gebeur nooit.

0
Replies (0)