WP
Willie P

1 reviews | Active since Nov 2015

09 Nov 2015, 11:20

Swak diens & Sein

Goeie dag

Graag wil ek dit onder julle aandag bring dat die sein en ontvangs hier in Vaal Marina, veral hier by Cormorant Bay uiters swak is. Ons sukkel baie met selfoon en internet ontvangs en is dit n geweldige frustrasie vir ons as Bestuurders asook die eiendom bewoners. Ons sal baie bly wees indien iemand my kan ****ak sodat die probleem opgelos kan word. Op die huidige staduim is dit swak diens.

Vriendelike groete

Willie Pienaar
Cormorant Bay
Vaal Marina
Sel: ***
Epos: [Email Removed]

0
Replies (0)