1 reviews | Active since Feb 2019
Hyundai Zambezi swak diens
Baie baie swak dkens. Voertuig gekoop en hul moes dit nog op man se naam sit en lisendie uitneem. Ons later ge****ak en gevra of ons asb na die poskantoor in Vereeniging sou gaan om net disc te gaan uitneem omdat Robert wat voertuig aan onns verkoop het nie sy werk afgehandel het nie en week na kar gekoop is bedank het. Poskantoor kon my nie help nie en gese ons MOET verkeerskantore toe gaan wat toe was in lockdown en ons nie kon afkry nie want ons werk lang ure. Vandag is my man met gesukkel lisensie kantore toe waar stakings en brand van tyres wS en 5 ure in ry moes staan en toe moes hoor hul kort nog sokumente. Toe hy handelaar bel wil hul se ons het net 60 dae gehad om disc te kry en dit ons verantwoordelikheid waar dit hulle sn was en ons hul probeer help het oor covid en hul nie genoeg mense gehad het om werk te doen nie wag vir terugvoer anders vat ons saak ombudsman toe. Wees asb versigtog as jul besigheid doen daar want hul diens en nasorg is pateties en almal van ons met ons werke moes steeds beste diens lewer ongeag covid.
