BN
Belinda N
1 reviews | Active since Sept 2026
16 Sept 2026, 09:07
Woedend
Ek is meer as teleurgesteld in hul diens en geen kommunikassie. Ek het nou al 2 maal n voucher gekoop net om by die plek te hoor ek kan dit nie gebruik nie aangesien hul 'n probleem met Hyperli het. Die laaste een was by Bergsig Bistro, ons het al die pad soontoe gery en moes hoor die voucher kan ek nie gebruik aangesien Bergsig 'n dispute het met Hyperli, Ek probeer nou al 2 maal Hyperli ****ak en refund kry maar hul ignoreer my flat. Diens pateties.
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)