GB
Gerhard B

1 reviews | Active since Jan 2019

09 Jan 2019, 12:54

Batterye

Ek het Batterye gekoop by Magriet en betaal vir nuwe batterye maar soos dit vooerkom is dit 2 de handse batterye wat ek ontvang het. Ek sukkel al van Desember af om die besigheid per foon te bereik maar was onsukses vol tot op 8 Januarie waar ek met die ontvangsdame (Jacolien) gepraat oor 3 batterye wat nie wil laai nie en is nie eers 6 maande oud nie. Haar antwoord aan my was dat sy Magriet in die hande gaan kry en my terug s***el met wat ons moet doen DIT GEBEUR NIE en weereens kry jy nie die besigheids of Magriet se celfoon geantwoord nie. My vraag is moet ek weereens n bedrog saak maak soos ek gesukkel het om die betaalde items gelewer te kry en nou sit ek met 8 2 de handse batterye terwyl ek vit nuwes betaal het Kan jy dit vir my opvolg asb Dankie

0
Replies (0)