MK
Mariesia K
1 reviews | Active since Jan 2022
28 Jan 2022, 10:57
Vriendelike, veilige diens
Op 27 Januarie het my voertuig vroegoggend op die NI, in spitsverkeer gaan staan. Peet Brits van Hybrid Risk Management (Insurance) het my onmiddel gehelp deur ‘n insleepdiens te ****ak. Hulle was baie vinnig op die toneel en my die sowat 70km huis toe geneem. Beide Peet en die insleepdien het ****ak met my gehou tot ek weer tuis was. Baie dankie dat ek “veilig” kon voel in die tyd. Die insleepdiens se trok was baie netjies en skoon en Tshepo, die bestuurder was vriendelik en behulpsaam. 10 uit 10 vir baie goeie diens.
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)