MR
Monique R
1 reviews | Active since May 2021
31 May 2021, 12:09
Trudi Huysamen - Eise
Trudi Huysamen - Eise
Ek wil net baie dankie se vir al jou moeite met die eis.
Jou effektiewe en vriendelike diens kon ek nie beter voor vra nie!
Jy is n uitstekende eise klerk!
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)Hybrid Risk Management's replyOfficial
27 Aug 2021, 14:44 Goeie dag Monique Baie dankie dat jy die tyd geneem het om Trudie op haar diens te komplimenteer. Ons is voorwaarlik trots op ons Hybrid Risk Management span! Groete Hybrid Risk Management Span
Hybrid Risk Management's reply27 Aug 2021, 14:44
Official
Goeie dag Monique Baie dankie dat jy die tyd geneem het om Trudie op haar diens te komplimenteer. Ons is voorwaarlik trots op ons Hybrid Risk Management span! Groete Hybrid Risk Management Span
