EM
Erika M

1 reviews | Active since Jun 2017

30 Jun 2017, 10:13

Engiste kuier plek waar mens se kos kouer as jou bier is!

<p>Ons almal het nou al verskei kere met die eienaar gepraat, en elke keer kry ons koue kos, die EISBEIN is yskoud en gevries - mense het al hoeveel keer gekla! Laas Saterdag bestel 'n man en vrou ook Eisbein, die vrou kon nie eers hare eet nie, dit was 'n stuk gevriesde vleis met vrek baie sous oor! Gisteraand eet ons sommer TOAST broodjies, tot my bittere spyt, dit was yskoud, die kaas was nie eers gesmelt op die broodjie nie! Die hoenderslaai wat ander paartjie probeer eet het, die hoender het gelyk soos stokke! Nee hierdie mense beter of hulle sokkies optrek of hulle deure maar sluit!</p>

0
Replies (0)