1 reviews | Active since Apr 2026
My dogter het deel geneem aan die leervaardigheids kursus wat aangebied is by hoërskool Brandwag gedurende die 2026 Maart skoolvakansie. Ek is baie beïndruk met die resultate. Die aanbieders en materiaal is van hoë gehaalte en reflekteer profesionaliteit. Baie dankie HPM
© Copyright 2026 hellopeter.com and its affiliates. All rights reserved.