MP
Madelein P
1 reviews | Active since Jan 2018
09 Jul 2019, 12:45
Uitstekende diens
Ek sal almal aanraai om besigheid met Debbie (huuragent) en Noni (verkoopsagent) te doen by die Sasolburg tak. Hulle is vriendelik en behulpsaam en hulle gaan behoorlik uit hulle pad om jou te help. Julle is n bate vir Huizemark. Well done ????????
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)