PR
Paul R
1 reviews | Active since May 2016
01 Oct 2019, 08:18
Kop in een Mus met Checkers Hyper.
Grootste ***** nog. Paar maande terug verkoop julle deur julle leweransiers 10 kg + 1kg hth vir se R260.Toe verander julle die verpakking na 8kg verkoop dit nog teen R260. Dink julle vir een oomblik ek is n fool. Dit is wat julle is om mense deur julle leweransiers te veneuk. Ek het die aan julle deur HALLO PETER geopper maar julle omdat julle skuldig is,nie daarop gereageer nie.
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)