PR
Paul R

1 reviews | Active since May 2016

30 Aug 2018, 12:29

Chloor van 10kg na 8kg met dieselfde prys.

Hoe onnosel dink hierdie mpy is n mens. Hulle veskaf chloor of hth as retailers om verkoop te word soos PnP ,Shoprite en checkers. Hulle adverteer koop groot maat .So gemaak en hulle verskaf toe 10 kg aan die retalers. Die retailers verkoop dit vir voorbeeld,spesiale prys vir R260.Hier kom die catch.Hulle ver4ander hulle verpakking na 8kg en jy onbewustelik sien dat PnP DIT VERKOOP VIR R260 onder die indruk dit is die selfde verpakking.NEE kyk mooi dit is vir 8gg twee kg minder. Instede om die prys van 10 kg op te skuif verander hulle liefs die kg en jy dink jy betaal vir 10 kg.jy betaal nou eers duurder.Nie dat die inhoud verminderis na 8kg nie maar ook die verpakking.Die houer van 8kg is ook kleiner as die 10 kg houer. Eintlik moet ek die aan die verbruikers raad rapporteur as ek niks van hulle hoor nie.

0
Replies (0)