AM
Antoinette M

1 reviews | Active since Sept 2022

29 Sept 2022, 14:45

beste diens dankie marelize van wyk

Uitstekende Recruitment company. Sal hulle aan enige iemand aanbeveel want hulle diens is meer as 10 sterre werd. dan wil ek net vir Marelize van Wyk se baie baie dankie vir jou opvolg en leiding en konstante kommunikasie jy is sowaar n aanwins vir die besigheid

0
Replies (0)