CC
Chrisma C

1 reviews | Active since May 2022

15 May 2022, 18:01

Van die heel begin het Houterasies my baie mooi en profesioneel hanteer

Van die heel begin het Houterasies my baie mooi en profesioneel hanteer. Nadat ek 3 maal die invoice wou verander- het hul steeds dit met 'n glimlag op die gesig gedoen. Ek is mal oor die produkte wat ek by hulle aangekoop het en sal defnitief weer van hul diens gebruikmaak. Houterasies MAG MAAR!🪷

0
Replies (0)