EB
Erika B

1 reviews | Active since Nov 2020

19 Jan 2024, 12:58

Tevrede klant

Ek het by Houterasies handsakke en beursie bestel met name op. Is verskiklik tevrede. Hulle het my heeltyd op hoogte gehou van hoe proses vorder. Sal definitief weer van hulle gebruik maak vir daai tikkie persoonlike geskenke

0
Replies (0)