NM
Nicolene M

1 reviews | Active since Jun 2021

21 Jun 2021, 18:37

Moenie Houterasies ondersteun nie!

Swakste diens! Produkte lelik en verniel. Jy wag baie lank en as dit by jou uitkom is alles nie eers daar nie. Moet hulle nooit gebruik nie. Hulle vee alle negatiewe kommentaar op Facebook uit en block mens sodat jy nie vir almal kan vertel van hul swak diens nie.

0
Replies (0)