MR
Marita R

1 reviews | Active since Sept 2021

07 Nov 2022, 15:32

Houterasie was ongelooflik! Ek het binne twee dae 'n verpersoonlikde beursie kon bestel en dit is afgelewer by my huis, binne die 2 dae

Houterasie was ongelooflik! Ek het binne twee dae 'n verpersoonlikde beursie kon bestel en dit is afgelewer by my huis, binne die 2 dae. Julle het my geskenk so spesiaal gemaak en ek waardeer al julle moeite! Sal beslis meer by julle bestel - Kersfees is oppad...😉 Baie baie dankie weereens

0
Replies (0)