MvdW
Marinella van der Walt
1 reviews | Active since Jul 2016
10 Feb 2025, 05:50
Horrible diens
Jy moet die hele tyd met hulle opvolg. Vat glo 5-7 werksdae vir jou goed ek het nou al 2 keer by hulle bestel en het elke keer amper 5 weke gewag, na ek 3 of 4 keer moes email waar is my goed. Nee dankie, ek kan nie met sulke swak diens nie.
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)