TM
Talita M

1 reviews | Active since Jul 2018

21 Jun 2022, 12:40

Ek het onlangs n paar geskenkies vir Vadersdag by die span bestel en hulle het absolute puik diens gelewer

Ek het onlangs n paar geskenkies vir Vadersdag by die span bestel en hulle het absolute puik diens gelewer. Ons het ons geskenkies ontvang sonder enige foute en dit was fantasties gedoen. Ek sal defnitief op n volgende keer weer bestel.

0
Replies (0)