SN
Sonia N

1 reviews | Active since Aug 2021

30 Dec 2022, 13:40

AMAZING!

Houterasies!!!! Dankie dankie vir die pragtige geskenke vir my familie! So spesiaal want eerste keer wat hulle weer terug is in SA van voor Covid! Julle is amazing! Dankie dat ek altyd op julle knoppie kan druk, ek weet die Kers seisoen was moeilik met al die beurtkrag! Produkte en diens fantasties - soos altyd.

0
Replies (0)