YG
Yolande G

1 reviews | Active since Aug 2015

25 Jan 2016, 13:36

Valse Beloftes oor Aflewering

Eerstens het hulle nie voorraad, dan weet hulle nie of hulle weer gaan kry...

By navraag aan 'n tak in Kimberley was die verkoopsman BAIE behulpsaam en is ons meegedeel wanneer nuwe voorraad weer beskikbaar sal wees. Ons het dadelik vir Wikus by Tygervallei ge****ak, na baie beloftes weereens, en 'n vooraf betaling om die deal te verseker.... kry ons weer swak diens!!!

Belowe om banke die 22ste af te lewer !!!! Toe is dit elke keer 'n dag later, en as jy bel weet niemand niks !!!!

HIERDIE WAS MY LAASTE DEAL MET JULLE !!!!! NOOIT WEER !!!

0
Replies (1)
House & Home
House & Home's reply25 Jan 2016, 14:15
Official
Hello Zulaika,

We acknowledge receipt of your complaint and quote Ref Nr 009676-01. We have escalated the matter to Senior Management for further action.

Kind regards
Margaret Hills
Customer Relations
House & Home / OK Furniture
Head Office