EB
Elizabeth B
1 reviews | Active since Jan 2019
14 Feb 2019, 11:52
Swakste duens van House and Home en Samsung
Tot vandag toe wag ek vir my geld.House and Home en Samsung gee net verskonings ek is jammer dit was een helse fout om by hulle goed te koop.Sal ook nooit weer nie sal al my vriende op fbook en persoonlik afraai om niks by hulle of self Samsung te koop nie.
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)