EB
Elizabeth B
1 reviews | Active since Jan 2019
30 Jan 2019, 18:56
Swak diens by Hous and Home Richardsbaai
Ek het n skodelgoed masjien gekoop terwel hulle my kombuis oorgedoen het.Het langer gevat as ek gedink het.Maar toe ek die masjien wou gebruik toe werk hy nie.Terug gevat na Hous and home in Richardsbaai en hulle jaag nou net aan ek wil my geld terug he.Ek voel hy het nog nie eers gewerk nie en ek het probleme hulle is glad nie hulp saam nie.Ek het ****ak betaal.Ek wil nou my geld terug he dit was n Samsung skodelgoedwaser.Baie swak diens sal nie weer by hulle iets koop nie.
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)EB
Elizabeth B's updateReviewer Update
31 Jan 2019, 20:44As ek kon het hulle geen star gekry nie.ek wag nou.noug om my geld terus te gee volgende stop is ons koerantedalk sommer durban en Johannerbrug
EB
Elizabeth B's update31 Jan 2019, 20:44
Reviewer Update
As ek kon het hulle geen star gekry nie.ek wag nou.noug om my geld terus te gee volgende stop is ons koerantedalk sommer durban en Johannerbrug
