MD
Megan D

1 reviews | Active since Dec 2021

31 Dec 2021, 16:51

Swak diens

Op 27ste Desember was n vrieskas omgeruil by OK FURNITURE in STELLENBOSCH ,die terugvoering was binne n dag of twee sal daar ge****ak word .GEEN TERUGVOERING STEEDS.As ek s***el kan niemand help nie want apparently is die Manager nie aandiens nie.Swak diens😡

0
Replies (0)