ED
Erica D
1 reviews | Active since Nov 2021
07 Nov 2021, 12:58
Swak diens
Dit is die slegste maatskappy om mee te deel. Sover as wat ek kan sal ek geen iemand na House & Home versus vir besigheid nie. Ek is regtig gatvol omdat hul na jare nie n rekening kan uitsorteer nie... en dan met Lee beloftes kom. Dreigmente om my te blacklist en hul kos my geld om agter hul aan te ry... bewyse van betalings in te handing... en dan kom daar weer niks van nie.
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)