WS
William S
1 reviews | Active since Aug 2018
12 Dec 2019, 13:31
Slegte verkoops besigheid wat niks rede gee nie
Ek het aansoek gedoen om n TV by hulle te koop op skuld en ek n SMS trug gekry wat sê ek was nie seksesvol goed gekeer nie. Ek hulle gebel en die dame my inligting gevat en ek wou weet om wat sê rede is ek nie goed gekeer nie en wag tot vandag toe dat iemand trug kom na my toe en dit was al meer as n week trug.
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)