RB
Ria B

1 reviews | Active since Jun 2018

28 Jun 2018, 13:35

Restonic Emperor bed

Ons het n bed (Restonic Emperor 152cm) by House & Home gekoop die 30/04/2018. Daar was fout met die matras, ons het dt dadelik raporteer. Hul het gese hul sal dit binne 2 weke kom vervang. so bel ons gereeld en elke keer is daar n ander antwoord. As my man bel se die bestuurder hy sal terug kom na my man toe, maar geen terugvoer word gegee nie. Dit is nou amper 2 maande later. Kan julle asb iets aan die saak doen.

Baie dankie

0
Replies (0)