CM
Chantel M

1 reviews | Active since Dec 2021

31 Dec 2021, 14:31

Patetiese diens

Ek het n yskas al 17 Desember ges***el tot vandag toe nog geen yskas ontvang nie het epos ontvang dat die yskas die 30ste Des afgelaai geword het die aand van die 30ste stuur ek n epos om 'n terugbetaling te ontvang hulle reken dit sal 10-14dae neem ek stuur toe n epos terug en se ek gaan nie solank vat nie ek soek my yskas of my geld vandag 31/12 toe is daar vinnig terugvoer dat my Yskas van Rustenburg af sal kom nog niks ontvang nie sal hulle nooit weer ondersteun nie bel jy hulle kantore fone lui net pateties......

0
Replies (0)