LH
Leandra H

1 reviews | Active since Feb 2020

22 May 2024, 08:25

Na verkoop Dienste baie SWAK!!!!!

Dag se… Ek het n Sitkamer stel geloop op rekening by house en home in Matlosana mall Klerksdorp van dat ek die banke gekry het het ek vir hul laat weet dat die banke los trek ek het al amper die banke kla betaal en hoeveel keer hul gebel en die foto’s van die banke gestuit dat hul dit kan reg maak die banke is seker al onder waarborg uit en nou gaan ek moet betaal vir n fabrieks vout alhoewel ek al vir amper 2jaar sukkel laat hul dit kom reg maak. Wat moet ek doen nog die banke is vrek duur en ek betaal elke maand die rekening maar geen terug voer nie al wat gese word is hul Sal terug kom na my …. Vinnig om sales te kry maar na koop diens is baie swak.!!! En word weer elke dag gebel om te vra ek moet nog iets kom koop Daar is specials , en dan se ek weer oor die banke “ hul Sal MeV terug voer gee nog” 2years later now reply!!!!

0
Replies (0)