1 reviews | Active since Jan 2017
na diens hulp
ek het 'n boekrak by house and home n1 city gekoop, 'n dag nadat ek dit gekoop het het die rakke begin insak/vou. ek het toe vir darren die persoon wat my gehelp het gaan sien en verduidelik wat is besig om te gebeur met die rak. hy het toe vir my gevra om foto's te neem en dit vir hom te mail. ek het so gemaak en hy het toe vir my gese hy gaan my soos in die volgende dag laat weet want hy moet eers die verskafer bel. die 30ste august het ek hom weer gemail want ek het nog niks van darren gehoor nie en my eerste mail aan hom was die 7de august. ek het toe met die manager John gepraat en hom verduidelik wat gebeur het. hy het vir my gese hy gaan eers die verskafer moet bel want dit moet eers deur hulle gaan. dit is al die 4de september en hy het gese hy gaan my vandag bel tussen 3 en 4uur. ek het nog niks van house and home n1 city gehoor nie.
