EB
Elizabeth B

1 reviews | Active since Jan 2019

10 Feb 2019, 15:45

Mev E Bothma

Hulle het die swakste diens wat jy kan kry.Het skodelgoedwaser gekoop het nog nie eers be my huis gewerk nie en is stuken.Gaan vandag om masjien op te tel en daar is goed weg op die masjien toe wil hulle goed van masjien op die vloer afhaal en op my masjien sit.Ek het alle vertrou in hulle so ook in die priduk.Die ou wat nie my geld wou terug gee nie is n Mnr Derick Barnard.Het hom geprobeur bel maar het na voicemail moes los.Let wel na dat die winiel vir hom laar weet ek gaan hom bel en dit hier los.

0
Replies (0)