EP
Engela P

1 reviews | Active since Aug 2016

04 Aug 2016, 12:01

Headboard

<p>Ek het n bedkopstuk gekoop by house and home in Rustenburg Des 2015. Die hele kopstuk is besig om uitmekaar te val. Trek heeltemal los...ooral. Ek was by house en home om hul daarvan te verwittig, wasr die dame vir my gesê het hasr bestuurderes sal my terugs***el sy is besig en kan my nie nou sien nie. Na 3dae het ek weer ges***el wasr daar gesê is sy sal my s***el..hul sien haar nie nou nie. Ek het egter aangedring dat hul haar gaan roep. Haar woorde...sy moet die kopstuk terugstuur na die vers****** om te hoor of hul hom gaan omruil of termask. Ek het toe aan haar genoem dat ek nie met haar vers****** besigheid gedoen het nie maar met house and home. Sy het bly sê sy gaan dit nie omruil alvorens sy nie antwoord van hul vers****** gekry het nie. Vir my is dit onaanvaarbaar!!!! Ek wil graag omruil vir n beter kwaliteit of my geld teru hê sodat ek iewers anders kan koop. Dankie dat ek my griewe hier kon lig</p> <p>Groete </p> <p>Engela du Plesdis</p>

0
Replies (0)