1 reviews | Active since Oct 2015
Geen Trugvoer nie
Goeie dag
Ek is baie ongelukkig oor die lang wag, ek het ? LG skottelgoedwasser van House and Home gekoop.Dit was wel ? afgemerkte item. Voor ek die produk gekoop het, het ek die verkoops koseltand gevrae is daar enige waarborg op die produk, om rede dit n afgemerkte produk was wou ekseker maak wat ek koop. Die konseltand het my verseker als in die winkel is onder waarborg, en na die plakaat bo my gewys waar die winkel se beleid op staan.
Wel na n paar maande het die wasser gebreuk, soos enige persoon het ek navraag gedoen wat ek moed doen om dit te herstel.

Na seker amper n week se wag is ek trug winkel toe waar ek ingelig is die wasser is nie meer onder waarborg nie. Ek het met die bestuurder gaan praat want die verkoopskonseltand het my verseker daar is waarborg op die wasser en nou is dit nie so nie.
Die Vloer Bestuurder het ges? hy sal ieman stuur om te kyk na die wasser omdat ek onder verkeerde indruk die wasser gekoop het. Hy sal n kwitasie kry en van daar af werk.

Dis nou al amper 3 weke en nog niemand het gekom om na my wasser tekom kyk nie en nog niemand my ge****ak nie. Ek voel ek was onredelik behandel, as die konseltand my gese het die produk is \ as is"was daar ni"""
We acknowledge receipt of your complaint and quote Ref Nr 008587-01. We have escalated the matter to Senior Management for further action.
Kind regards
Margaret Hills
Customer Relations
House & Home / OK Furniture
Head Office
We acknowledge receipt of your complaint and quote Ref Nr 008587-01. We have escalated the matter to Senior Management for further action.
Kind regards
Margaret Hills
Customer Relations
House & Home / OK Furniture
Head Office