1 reviews | Active since May 2015
Bad Bad servise

to 046472@ [URL Removed]
Goeie dag Ben
Ek het saterdag met jou per telefoon gepraat oor my bed.
Ons rek nr was :019544-01
Ons het die Sealy P/Pedic Essential E/T 15 bed in 2009/06/20 gekoop, Rieki was die verkoops agent. Die adres was 94 Totuis st Middelburg. .voor hy 2 jaar was moes ons jul ****ak want die bed was besig om heeltemal te duik. Ons het amper n jaar vir n nuwe bed gewag, hul het toe net ons matras vervang.
Die eerste jaar het die matras geen problemme gehad nie, maar weereens duik hy so erg in dat my rug dit nie kan hou nie.Ek het nou al kussings onder die matras in gedruk vir ondersteuning, en dis n R 8000.00 se bed.
Verder aan my man se kant klap die springs in die matras en dit voel of ek op n dobber bootjie is op n rowwe see, as my man beweeg.
Ons koop al die jare net sealy , ons eetste bed was 20 j voor ons n ander een moes koop.
Dit lyk en voel of dit n R999 special van die China winkel is.
Ons telefunken Tv brand ook vas dis asof al House en Home se goed rejects is, sal niemand aanraai om iets daar te koop nie.
Dan as jy kla antwoord hul jou nie eers nie.

We acknowledge receipt of your complaint and quote Ref Nr 006143-01. We have escalated the matter to Senior Management for further action.
Kind regards
Margaret Hills
Customer Relations
House & Home / OK Furniture
Head Office
We acknowledge receipt of your complaint and quote Ref Nr 006143-01. We have escalated the matter to Senior Management for further action.
Kind regards
Margaret Hills
Customer Relations
House & Home / OK Furniture
Head Office