1 reviews | Active since Feb 2018
gister na 'n lang gesoek na verblyf vir my baas Marc en klient in Potgietersrus het ek deur gekom by Hotels.com en 2 kamers in die Park Hotel Mokopane, moes Marc dadelik R2500.00 betaal het.met aanskoms by die Hotel vra die hotel R750 per kamer.Nerens op die internet gee hul die Hotelle of gaste huis telefoon nr nie...om deur so 'n agent te book en dit kos 'n mens R1000 meer as direk by die Hotel...Met ontbyt hoor ons ons moet R350.00 per persoon betaal dis glad nie eers in die R1000 ekstra gedek nie en dis ook nie so vir ons genoem nie...Hotels.com sal nooit weer deur ons gebruik word nie...
© Copyright 2026 hellopeter.com and its affiliates. All rights reserved.