TM
Tinus M
1 reviews | Active since Feb 2021
06 Feb 2021, 13:45
poooor service from Hotel .com they are Sharks never will i use them again or my frends
Bespreek n nag by sandingo lodge online betaal met card , met aankoms by Sandingo logde is my bespreking gedoen maar nie betaal nie en moet weer betaal vir dieselfde kamer en nag . Nou n maand later en baie oproepe verder na Hotel.com sowel as Sandingo lodge kon ek nog nie n terugbetaling kry nie .Hotel .com se verwysings no :*** !
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)