EB
Eliz-Marie Barnard

1 reviews | Active since Jan 2014

22 Dec 2015, 15:05

refund invoice postnet vir terugstuur van parcel

Waar kry mens nog ordentlike diens in Suid Afrika. Wel Homechoice is pateties. 2 Nov`15 stuur ek pakkie terug. Na menigde oproepe en vra waar die refund word ek verseker deur Leeann dit sal betaal word onmiddelik en als is in orde en dat niks kort nie. sy het al die bewyse. vandag 22 des kry ek n oproep van *** homechoice. die refund kan nie gedoen word nie want hulle kan nie op die invoice van postnet werk nie daar moet n poskantoor slip met gewig ens by wees. ok goed, maar hoekom na meer as n maand. die Leeann het my verseker daar kort niks en als is reg. Hoe word die mense opgelei en hoekom is als so traag. julle moet die pos kostes betaal maar ek sukkel meer as n maand om dit uit julle te kry. elke keer moet ek bel en baklei en nou moet ek hoor die invoice is nie reg nie. In my hele lewe is ek so spyt ek het dit oorweeg om n kleint van julle te word. eerste keer klient en ek word soos **** behandel en hanteer. ek moet se julle sal ek aan geen persoon aanbeveel nie. nee o vrek in my hele lewe nooit ooit weer nie. julle is pateties. Ek stel voor julle sort als met die leeann uit wat gese het als is reg. die epos wat ek na moes stuur is. [Email Removed]

0
Replies (1)
Homechoice
Homechoice's reply28 Dec 2015, 14:12
Official
Hello Flica8505,

Thank you for taking the time to advise us of your concerns. We sincerely apologise for any inconvenience caused.

We are committed to resolving this matter which is currently receiving our full attention, in order to establish where we have failed you. Your concerns also allow us to improve our service and provide feedback and training to the individuals involved.

One of our team will be in touch with you shortly to provide you with an amicable solution.

Kind Regards
Customer Support Team