1 reviews | Active since Nov 2014
PATETIES DIENS
My ouers beide pensioenarisse het n stofsuier gekoop. Hulle het dit een keer gebruik toe oor verhit die masjien so erg dat die agterste gedeelte begin smelt hulle ****ak home choice en met baie moeite omdat hulle met engels sukkel prt hulle met Lynda Walker wat se stuur masjien terug stuur bewys van pos versending dan refun ons julle wat hulle doen hulle wag nou nog vir Refun en Lynda Waker is missing. Dit was January. Na vele oproepe kry hulle vandag 10 Mrt die masjien terug steeds die ou masjien en die parte agter wat gesemelt het is steeds gesmelt en val uit die masjien steeds die selfde ou masjien pateties Regtig. Onthou nou die masjien was nie eers n mnd oud toe dit terug gestuur is nie hulle het elke mnd bt gekry en hulle kry hulle ou stukkende masjien terug. Hulle benodig dringend n masjien my ma gebruik n besem sy is 68 en pa 70 hulle wou nog n mikrogolf gekoop het ek dink nie dit gaan gebeur solank ek asem haal nie !!! Dus uiters swak en gaan dit nie hier laat nie .
Thank you for taking the time to advise us of your concerns. We sincerely apologise for any inconvenience caused.
We are committed to resolving this matter which is currently receiving our full attention, in order to establish where we have failed you. Your concerns also allow us to improve our service and provide feedback and training to the individuals involved.
One of our team will be in touch with you shortly to provide you with an amicable solution.
Kind Regards
Customer Support Team