1 reviews | Active since Jan 2014
Geen terugvoer op terug gestuurde goedere nie
Ongelukkig is ek n nuwe klient van homechoice. tot my spyt het ek vir my dogtertjie beddegoed bestel. die aakligste goed het hier aangekom en ook nie als wat daar gestaan het het gekom nie. dit is terug gestuur deur postnet welkom op die 2 November 2015 en Nico wat daar werk het gebel en daar is bevestig dis ontvang. ek het die invoice en die bank besonderhede aan homechoice gefax soos ek moes maar net mooi niks is nog aan die saak gedoen nie. my rek is ook nog nie gecredit nie. gister toe ek bel kon niemand my in my taal keuse help nie. elke keer word gese niemand kan jou help nie jy sal terug gebel word en niemand bel terug nie. Ek moet se dis baie onprofesioneel van so n firma om so op te tree. ek is n erste keer klient van julle en julle het my nie beindruk nie. julle diens is vrot en die manier hoe julle met die kliente praat is baie ongeskuk. gister kom postnet by my werk aan met die invoice. hulle soek hulle geld. ek moes met rooi gesig vir hulle se jammer ek sal dit uitsorteer en julle laat weet en toe ek wel dit probeer uitsorteer kon niemand my help nie. wat se soort firma kan n mens nie in jou taal voorkeer help nie en met jou eie rek wat jou verantw3oordelikheid is.
Thank you for taking the time to advise us of your concerns. We sincerely apologise for any inconvenience caused.
We are committed to resolving this matter which is currently receiving our full attention, in order to establish where we have failed you. Your concerns also allow us to improve our service and provide feedback and training to the individuals involved.
One of our team will be in touch with you shortly to provide you with an amicable solution.
Kind Regards
Customer Support Team