1 reviews | Active since Feb 2016
Verlede jaar bestel ek n hele \combo\" beddegoed en ontvang dit dadelik.<br> Na die eerste was skeur die nate los van die lakens en die knope van die kussing slope. Na verskeie e-mails aan hulle dat ek n klagte het en dat daar bewyse is hul ontvang my mails het ek tot dusver niks gehoor nie. Hulle bel my 10 Feb om my in te lig van nuwe produkte en ek se toe ek het nog n \" complaint hulle se stuur die goed terug wat stukken is dan kyk ons daarna. Ek courier dit toe die 11 feb en Vel teken ontvangs daarvan by homechoice op die 12 feb. Ek s***el vandag en praat met Zola sy se hulle het nog niks ontvang nie ek gee toe die trakking nr en sy se hulle sal my laatweet ek vra toe kan ek met n bestuurder praat waar sy my deursit en ek na musiek moet luister vir 20 min net om met niemand te praat nie. Hulle debiet order op my rek gaan elke maan stiptelik af en daar is nooit betalings probleme nie. Nou wat moet ek nog doen."
Best regards,
Best regards,
© Copyright 2026 hellopeter.com and its affiliates. All rights reserved.