DL
Denise L

1 reviews | Active since Mar 2017

02 Mar 2017, 11:40

DEB REVIEW

Goeie dag,

Ek het Junie/Julie 2016 beddegoed by HomeChoice bestel en op huurkoop geneem. September 2016 het ek die een stel terug gestuur aangesien die nate reeds begin los trek het. Ek het dit per Couries terug gestuur op die 12/09/2016 en Homechoice het dit ontvang op die 15/09/2016.

Ek het al klomp eposse gestuur, die Waybill deur gefaks na (021) ********** soos wat hulle versoek het. Maar steeds kry ek geen terugvoering nie. Nou het ek agter gekom hulle het my op Deb Review gesit......aangesien ek hul nie betaal nie.

Wat staan my te doen, of kan julle my dalk help daarmee asb.

0
Replies (1)
Homechoice
Homechoice's reply02 Mar 2017, 14:27
Official
Hello, Thank you for taking the time to advise us of your concerns. We sincerely apologise for any inconvenience caused. We are committed to resolving this matter which is currently receiving our full attention, in order to establish where we have failed you. Your concerns also allow us to improve our service and provide feedback and training to the individuals involved. One of our team members will be in touch with you shortly to provide you with an amicable solution. Kind Regards Customer Support Team