SS
Swanel S

1 reviews | Active since Mar 2015

23 Mar 2015, 12:22

Damaged Goods

Ek het die Comforter set gekoop 'n maand gelede, ek het die comforter gewas en die kleur het uitgewas en dit lyk of hy skif. Ek het hul gebel en verduidelik die een vrou het vir my ges? ek moet die comforter terug stuur dis dalk 'n fabriek vout, die volgende dag bel iemand anders my en vra hoe het ek die comforter gewas, ek het toe ges? in die wasmasjien kouewater, toe s? hy vir my hul prosedures s? \hand wash only"ek al die beddegoed was jy met die wasmasjien nog niks het met die goed oorgekom nie. Ek moes letterlik soek vir die papiertjie op die comforter daar staan wel 40?c gentle hand wash"

0
Replies (1)
Homechoice
Homechoice's reply25 Mar 2015, 10:05
Official
Hello SwanelSwanepoel,

Thank you for taking the time to advise us of your concerns. We sincerely apologise for any inconvenience caused.

We are committed to resolving this matter which is currently receiving our full attention, in order to establish where we have failed you. Your concerns also allow us to improve our service and provide feedback and training to the individuals involved.

One of our team will be in touch with you shortly to provide you with an amicable solution.

Kind Regards
Customer Support Team

Best regards,