AC
Annemarie C

1 reviews | Active since Aug 2016

30 Aug 2016, 18:30

Bad Service

<p>Ek het die Sarah Lee 25 stuk bestel. Toe ek met Nadine gepraat het,het ek gevra die 2 satyn kussings wat op die foto verskyn of dit saam in die stel is. Sy het gese ja dit is. Ek het die geld ****ant in betaal. Toe ek die bestelling kry was dit nie daar in nie. Maar 4 bont slope in. Toe ek bel word daar gese ek moet 2 terug stuur. Toe ek aanbied ek sal dit hou enndie 2 satyn slope koop word daar gese ek kan nie dit los koop nie. Maar ñ ander dame Christa het gese hul dit nie in stock nie. El het weer gebel. En met die bestuurder gepraat ek was baie ontsteld omdat die mense nie weet wat daar aan gaan nie. Ek het nie eers my hele bestelling ontvang nie. Ek het van hul couriers RTT ñ sms gekry dat dit vandag afgelewer sal word. Ek het hele dag gewag ek het later begin bel. Baie lugtyd gemors en hul geweier om die drywer se nommer vir my te gee sodat ek hom kan bel. Ek het nog steeds nie my goed ontvang nie. En ek het ALS kla betaal. </p>

0
Replies (2)
Homechoice
Homechoice's reply31 Aug 2016, 08:38
Official
Hello, Thank you for taking the time to advise us of your concerns. We sincerely apologise for any inconvenience caused. We are committed to resolving this matter which is currently receiving our full attention, in order to establish where we have failed you. Your concerns also allow us to improve our service and provide feedback and training to the individuals involved. One of our team will be in touch with you shortly to provide you with an amicable solution. Kind Regards Customer Support Team
AC
Annemarie C's update31 Aug 2016, 08:46
Reviewer Update

Oh please! Dont let me laugh! Your people wont call me! Get in touch with RTT! I want the rest of my parcel! Remember this is the second time I received this bad service. You just get worst! Now I have learnt my lesson!