EM
Elize M

1 reviews | Active since Jun 2018

16 Jun 2018, 18:10

Bad home choice

Het bedegoed bestel. Die some gaan los die komberse se kante gaan los en die kussingsloop lyk asof n kat dit beet gehad het. Ek het te veel geld betaal toe ek vra vir terug betalling op die geld toe word ek gevra ek moet bewys dis ek wat die geld in betaal het. Ek is klaar met homechoice. Koos eerder by MR Price home of Sheetstreet.

0
Replies (1)
Homechoice
Homechoice's reply18 Jun 2018, 07:18
Official

Good Morning Elize Mostert,

Thank you for your post on the Hello Peter Forum.

We sincerely apologise for the inconvenience this may have caused you.

An agent will be in contact with you shortly to discuss your concerns.

Regards,

Monique

Customer Support.