LB
LIZE B
1 reviews | Active since Jul 2014
18 Dec 2015, 08:52
Uitstekende diens...!!
Uitstekende diens...!! <br> Ek het skoene bestel aanlyn. Holster het toe die verkeerde kleur skoene gestuur. Jean het gereel dat hulle die skoene kom oplaai en omdat ek die skoene op uitverkoping gekry het, het sy my die geleentheid gegee om ander skoene te kies aangesien hulle nie meer van daardie spesifieke soort in voorraad gehad het nie.<br> Jean baie baie dankie vir uitstekende diens. Dit word opreg waardeer.
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)