nn
nadine.rudolph nadine.rudolph
1 reviews | Active since Aug 2017
07 Apr 2020, 21:37
Hoeveld se vleis is sleg gee nie om wat hulle aan kliente verskaf nie
Die dag voor Lockdown het ons vleis gekoop nie biettjie R3000 die vleis is aaklig die wors proe jy net soja die tenderist steak is taai, die burgerputties was vrot toe ons dit ontvries die vis proe watterrig. Hkm mense indoen met vrot vleis weet jy hoe arm is ons
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)