SV
Shaun V

1 reviews | Active since Jun 2019

20 Aug 2020, 11:19

SWAK SKOOLHOOF EN PERSONEEL BESKADIOG LEERLING!

Swak! Die skool neem meer as n maand om n kind se oorlplaasings sertifikaat te stuur. Die hoof en personeel staan saam soos n bende uit n vee verhaal. Die skool is gratis anlyn dienste en webtuistes geoffer deur samarket.co.za, gratis , wat hulle geweier het. Hulle is imperialisties, en leef nogsteeds in 1960...

Hou julle kinders weg!

0
Replies (0)